Rapport: Kry jy swaar Mees spanningsvolle beroepe by die werk?

Behels jou werk dat jy ’n kind uit ’n brandende huis red, glansmense se troue beplan of passasiers veilig van die een vasteland na ’n ander vervoer? Dan beoefen jy waarskynlik een van die mees spanningsvolle beroepe in Suid-Afrika. In ’n onlangse studie deur CareerCast, ’n Suid-Afrikaanse webwerf wat werksoekendes help om ’n geskikte pos te vind, is bevind beroepe ...

Continue Reading