DISTRIKSPOS: Is besluitneming net vir base?

Of besluitneming net vir base en bestuurders is, is ’n vraag wat net in konteks beantwoord kan word. In ’n weermag is die antwoord meestal “ja”. In die politiek behoort dit meestal “nee” te wees – dis natuurlik in ’n demokratiese bedeling. In besigheid is dit egter “ja” en “nee”. Op grond van my ervaring as besigheidsafrigter hang dit af ...

Continue Reading